Donate to Dogtown

Help a furkid in need

Hello, my name is Patches!

EastLynne

More about me

Male (Small). Domestic. Adult - DOB: 2009.

ADOPTION DETAILS
Shelter: (Gauteng)
Tel: 012-8003446 of 0828556894
Mail: zantech@absamail.co.za


Hiermee ‘n foto van my kat wat weg is van gisteraand af. Dit is ‘n mannetjie, hy is reggemaak en is so 6 jaar oud. Hy het nie ‘n collar of microchip nie want hy gaan nooit uit my erf uit nie en nou is hy net weg. Hy het een baie wit ogie. Hy is wit en swart en is ‘n baie skaam en sku kat.

 

Ons is in die East Lynne, Pretoria omgewing. My kontak nr’s is 012-8003446 of 0828556894.