Donate to Dogtown

Help a furkid in need

Hello, my name is MISSING – Hartjie!

Hartjie

More about me

Female (Small). miniature pinscher. adult (DOB: 2012).


THIS PET IS NOT UP FOR ADOPTION
Owner details
Tel: 082 671 3990 / 072 813 8626 / 082 859 2912
Mail: network@barkingmad.co.za


ASB ASB help om vir Hartjie by haar huis te kry.
Sy het vanoggend uit haar Mamma se woonstel weg geraak, in Kerkstraat reg oorkant die Skougronde.
Min Pin 1.2kg, 5x jaar oud, gechip en gesterrie.
Sy is weerloos daarbuite.
Daar is n groot beloning van R3000.
Maritza 082 671 3990 / 072 813 8626
of Carin 082 859 2912
Hartjie was deel van Herman le Roux se “The H Project” jaar kalender hondjies.